Icelandic
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Engels (en)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| Icelandic |
Uitspraak:
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [aːsˈlændik]
- Brits: [ʌɪ̯sˈlændɪk]
- Amerikaans: [aɪ̯sˈlændɪk]
Betekenisse:
- Yslands, van, betreffende die Yslanders.
- Yslands, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Ysland.
- Yslands, van, betreffende die Yslandse taal.
Engels (en)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Icelandic | |
| Genitief |
Uitspraak:
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [aːsˈlændik]
- Brits: [ʌɪ̯sˈlændɪk]
- Amerikaans: [aɪ̯sˈlændɪk]
Betekenisse:
- Yslands, 'n Noord-Germaanse taal.