Yslands
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [ˈəɪ̯slɑn(t)s], attributief: [ˈəɪ̯slɑn(t)sə], partitief: [ˈəɪ̯slɑn(t)s]
- gesubstantiveer: [ˈəɪ̯slɑn(t)sə], meervoud: [ˈəɪ̯slɑn(t)səs]
- byvoeglik: predikatief: اَیْسْ لَنْدْسْ , attributief: اَیْسْ لَنْدْسِی , partitief: اَیْسْ لَنْدْسْ
- gesubstantiveer: اَیْسْ لَنْدْسِی , meervoud: اَیْسْ لَنْدْسِسْ
- byvoeglik: predikatief: Yslants, Yslands; attributief: Yslantse, Yslandse; partitief: Yslants, Yslands
- gesubstantiveer: Yslantse, Yslandse; meervoud: Yslantses, Yslandses
- Van, betreffende die Yslanders.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Ysland.
- Van, betreffende die Yslandse taal.
-
- Deens: 1, 2, 3 islandsk (da)
- Duits: 1, 2, 3 isländisch (de)
- Engels: 1, 2, 3 Icelandic (en)
- Faroëes: 1, 2, 3 íslendskur (fo)
- Italiaans: 1, 2, 3 islandese (it)
- Frans: 1, 2, 3 islandais (fr)
- Katalaans: 1, 2, 3 islandès (ca)
- Latyns: 1, 2, 3 Islandicus (la), Islandensis (la)
- Luxemburgs: 1, 2, 3 islännesch (lb)
|
|
-
- Nederlands: 1, 2, 3 IJslands (nl)
- Noors: 1, 2, 3 islandsk (no)
- Portugees: 1, 2, 3 islandês (pt)
- Russies: 1, 2, 3 исландский (islandskij) (ru)
- Spaans: 1, 2, 3 islandés (es)
- Sweeds: 1, 2, 3 isländsk (sv)
- Turks: 1, 2 İzlandalı (tr); 3 İzlandaca (tr)
- Yslands: 1, 2, 3 íslenskur (is)
|
- IPA: [ˈəɪ̯slɑn(t)s]
- اَیْسْ لَنْدْسْ
- Yslants, Yslands
- 'n Noord-Germaanse taal met ongeveer 250,000 duisend sprekers; die amptelike taal van Ysland.
-
- ISO 639-1: is
- ISO 639-2(B): ice
- ISO/DIS 639-3: isl
- SIL: ICE
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Yslands