Gaan na inhoud

Shona

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
(Aangestuur vanaf Sjona)
'n Shona-toordokter (n'anga) naby Groot-Zimbabwe.
Enkelvoud Meervoud
  Shona     —  
Sho•na
  1. (taal) 'n Taal wat deur ongeveer 11 000 000 mense in Zimbabwe, Botswana, Malawi en Zambië gepraat word.
  2. Die Mashona-stam (hoofsaaklik van Zimbabwe) wat Shona praat.

    Taalkodes

ISO 639-1: sn
ISO/DIS 639-3: sna
SIL: SHD

    Sinonieme

Sjôna, Sjona (verouderd)

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Shona(en)
Nederlands: Shona(nl)
Shona: chiShona

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Shona.