kode
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- IPA: [ˈkuə̯də], meervoud: [ˈkuə̯dəs]
- كُوَدِی , meervoud: كُوَدِسْ
- Wetboek.
- Reëls en prosedures onderling erken deur beroepslui en bepaalde sosiale kringe as handelings- en gedragsvorm.
- Versameling van ooreengekome woorde en tekens wat elkeen 'n sin of sinsgedeelte beteken om 'n mededeling te verkort of vir oningewyde of vyandige persone onverstaanbaar te maak.
- Offisiële geheimskrifstelsel.
- Stelsel simbole wat eiemagtig sekere woorde voorstel.
- Sisteem wat die grondslag van die verbale kommunikasie binne 'n taalgemeenskap vorm.
- kodeslot, kodetelegram
- Duits: 1 Gesetzbuch (de), Kodex (de); 2, 3, 4, 5, 6 Kode (de), Code (de); 3 Chiffre (de); 4 Geheimschrift (de)
|
|
- Engels: 1, 2, 3, 4, 5, 6 code (en); 3 cipher (en)
|