Suid-Ndebele
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Suid-Ndebele | Suid-Ndebeles |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Lid van 'n volk in Suid-Afrika.
Vertalings
Vertalings: Suid-Ndebele | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Suid-Ndebele | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Afrikataal wat deel van die Nguni-groep van Bantoetale vorm, en deur die Ndebele- of Matabele-mense van Suid-Afrika gepraat word.
Taalkodes
- ISO/DIS 639-1: nr
- ISO/DIS 639-1: nbl
- ISO/DIS 639-3: nbl
- SIL: NEL
Vertalings
Vertalings: Suid-Ndebele | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Suid-Ndebele.