ZAR

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Afkorting
ZAR

Letterwoord

    Betekenisse

  1. Die ISO-afkorting vir die Suid-Afrikaanse geldeenheid, die Rand.
  2. Die IATA-afkorting vir die Nigeriese lughawe Zaria.
  3. Afkorting vir Zuid-Afrikaansche Republiek; 'n onafhanklike republiek wat deur die Voortrekkers noord van die Vaalrivier gestig is en van 1857 tot 1902 bestaan het.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ZAR(en)
Nederlands: ZAR(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ZAR.


Nederlands (nl)

Letterwoord

    Betekenisse

Zuid-Afrikaansche Republiek; 'n kortstondige staatjie in die suide van Afrika.