afkorting
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| afkorting | afkortings, afkortinge |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- اَفْكَُورْتِڠْ ; meervoud: اَفْكَُورْتِڠِی , اَفْكَُورْتِڠْسْ
Betekenisse:
- Verkorte vorm van 'n geskrewe woord of uitdrukking.
- Vermindering.
- Afslag.
Uitdrukkings:
- op afkorting betaal: ter gedeeltelike afbetaling.
Afgeleide woorde:
Afkorting:
Vertalings
|
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | afkorting | afkortingen |
| Genitief (verouder) |
afkorting | afkortingen |
| Datief (verouder) |
afkorting | afkortingen |
| Akkusatief (verouder) |
afkorting | afkortingen |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Vroulik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [ˈɑfkɔrtɪŋ], meervoud: [ˈɑfkɔrtɪŋə(n)]
- Belgies: [ˈɑfkɔʀtɪŋ], meervoud: [ˈɑfkɔʀtɪŋə(n)]
Betekenisse:
- Afkorting, 'n verkorte vorm van 'n geskrewe woord of uitdrukking.