artikels
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
artikel | artikels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
artikeltjie | artikeltjies |
Woordafbreking
- ar•ti•kels
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- Die artikels op die boonste rak is afgemerk.
- Die afgetrede professor skryf in sy vrye tyd artikels op Wikipedia.
- Hierdie wet is in 25 verskillende artikels uiteengesit.
- Die twee artikels wat in Afrikaans gebruik word, is die en 'n.
Vertalings
Vertalings: artikels | |||
---|---|---|---|