verkleinwoord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  verkleinwoord     verkleinwoorde  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [fərˈkləɪ̯nvuə̯rt], meervoud: [fərˈkləɪ̯nvuə̯rdə]


Write.svg Met Arabiese letters:

فِرْكْلَیْنْڤُوَرْدْ , meervoud: فِرْكْلَیْنْڤُوَرْدِی


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Woord wat aandui dat iets kleiner in omvang, of minder in graad as 'n sekere standaard of norm is.
  2. Woord in die verkleineringsvorm waarmee iets kleins, iets liefs, aangenaams, neerhalends, gemeensaams, ens. uitgedruk word.


Nuvola apps noatun.png Sinonieme:

diminutief


Nuvola filesystems www.png Vertalings

Duits: 1, 2 Verkleinerungsform (de), Diminutiv (de)
Engels: 1, 2 diminutive (en)
Turks: 1, 2 küçültme (tr), ismi tasgir (tr)
Persoonlike gereedskap