belang

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  belang     belange    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  belangetjie     belangetjies  

Woordafbreking

be•lang

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Iets wat vir 'n persoon belangrik is; iets wat vir iemand voordeel (of nadeel) kan oplewer.

    Voorbeeldsinne

Dit is in jou eie belang om die vergaderings by te woon.

    Vertalings

  Vertalings:    belang
Engels: interest(en), concern(en), importance(en)
Nederlands: belang(nl)