belastingparadys
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
belastingparadys | belastingparadyse |
Uitspraak
-
(lêer)
Etimologie
Woordafbreking
- be•las•ting•pa•ra•dys
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Land met 'n relatief gunstig belastingstelsel.
Voorbeeldsinne
- Ná die oorlog was die Kanaaleilande as belastingparadys 'n aantreklike bestemming vir welvarende Britte.
Vertalings
Vertalings: belastingparadys | |||
---|---|---|---|