dierlik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   dierlik     dierlike     dierliks  

Woordafbreking

dier•lik

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

(biologie) Wat op diere betrekking het.
Wat soos die diere is.

    Voorbeeldsinne

  1. Daar is plantaardige en dierlike vette en olies.
  2. Hy het iets dierliks gedoen en Huisgenoot en Son was mal daaroor.[1]

    Antonieme

plantaardig, mineraal

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: animalistic(en)
Frans: animal(fr)
Nederlands: dierlijk(nl)

Verwysings