Frans
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Frans |
| Attributief | Franse |
| Partitief | Frans |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Franse | Franses |
Uitspraak:
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [frɑ̃ːs], attributief: [ˈfrɑ̃ːsə], partitief: [frɑ̃ːs]
- gesubstantiveer: [ˈfrɑ̃ːsə], meervoud: [ˈfrɑ̃ːsəs]
Met Arabiese letters:
- byvoeglik: predikatief:
, attributief:
, partitief: 
- gesubstantiveer:
, meervoud: 
Spelling tot 1909:
- byvoeglik: predikatief: Frañs; attributief: Frañse; partitief: Frañs
- gesubstantiveer: Frañse; meervoud: Frañses
Betekenisse:
- Van, betreffende die Franse.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Frankryk.
- Van, betreffende die Franse taal.
Vertalings
|
|
Afrikaans (af)
Eienaam
| Enkelvoud | |
|---|---|
| Frans | |
Manlik
Uitspraak:
- IPA: [frɑ̃ːs]
Met Arabiese letters:
Verwante woorde:
Vertalings
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Frans |
Uitspraak:
- IPA: [frɑ̃ːs]
Met Arabiese letters:
Spelling tot 1909:
- Frañs
Betekenisse:
- 'n Galloromaanse taal met ongeveer 77 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike taal van Benin, Boerkina Faso, die Demokratiese Republiek van die Kongo, Frankryk, Gaboen, Guinee, die Ivoorkus, Mali, Monaco, Niger, die Republiek van die Kongo en Senegal, en een van die amptelike tale van België, Burundi, die Comoro-eilande, Djiboeti, Haïti, Kameroen, Kanada, Luxemburg, Madagaskar, Rwanda, die Sentraal-Afrikaanse Republiek, die Seychelle, Switserland, Togo, Tsjad en Vanuatu.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: fr
- ISO 639-2(B): fre
- ISO/DIS 639-3: fra
- SIL: FRN
Vertalings
Meer informasie
- Sien Wikipedia vir meer informasie oor Frans
Nederlands (nl)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Frans |
| Verboë | Franse (Vlaams voor klinkers en "h":) Fransen |
| Partitief | Frans |
| Verdere verbuigings: Frans (verbuiging) | |
Spelling tot 1934:
Uitspraak:
- IPA:
Betekenisse:
- Frans, van, betreffende die Franse.
- Frans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Frankryk.
- Frans, van, betreffende die Franse taal.
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Frans | |
| Genitief (verouder) |
Frans | |
| Datief (verouder) |
Frans(e) | |
| Akkusatief (verouder) |
Frans | |
| Verkleinwoord |
Onsydig
Spelling tot 1934:
- Fransch
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [frɑns]
- Belgies: [fʀɑns]
Geluidopname:
Betekenisse:
- Frans, 'n Galloromaanse taal.