dimensies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dimensie     dimensies  

Woordafbreking

di•men•sies

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(wiskunde) Meervoud van dimensie; meer as een dimensie.

    Homofone

demensies

    Voorbeeldsinne

  1. 'n Ruimte wat met die koördinate (x,y,z) beskryf word het drie dimensies.

    Vertalings

  Vertalings:    dimensies
Engels: dimensions(en)