doodskis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Doodskis.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  doodskis     doodskiste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  doodskissie     doodskissies  

Woordafbreking

doods•kis

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Kis waarin 'n dooie persoon ter aarde bestel of gekremeer word.

    Voorbeeldsinne

Die skare het met Lodewyk XIV se afsterwe beledigings na sy doodskis geslinger.

    Hiperonieme

kis

    Vertalings

  Vertalings:    doodskis
Engels: coffin(en)
Nederlands: doodskist(nl)