e-boek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Vrou wat 'n e-boek op 'n e-boekleser lees..

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  e-boek     e-boeke  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Elektroniese boek.

    Voorbeeldsinne

My boekrak is vol, dus sal ek eerder 'n e-boek koop.

    Verwante woorde

boek, e-pos, e-boekleser

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: e-book(en)
Nederlands: e-boek(nl)