eersgemelde
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord |
---|
eersgemelde |
Woordafbreking
- eers•ge•meld•de
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Dit wat eerste gemeld is.
Voorbeeldsinne
- Uit eersgemelde huwelik is twee seuns gebore.
Sinonieme
Antonieme
Vertalings
Vertalings: eersgemelde | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
eersgemelde | eersgemeldes |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Dit wat eerste gemeld is.
Voorbeeldsinne
- In 1936 is eersgemelde ontbind.
Vertalings
Vertalings: eersgemelde | |||
---|---|---|---|