faun
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
faun | faune |
Woordafbreking
- faun
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Manlike, mitologies hibriede wese met die bolyf van 'n man en die onderlyf van 'n bok (met net twee agterpote - nie vier soos 'n sentour nie), en met twee bokhorings op die kop en gewoonlik gepunte ore - 'n veld- en bosgod wat na kuddes omsien.
Sinonieme
- sater
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor faun.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|