glottophagie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Frans (fr)

Etimologie

Eers bedag deur Franse taalkundige Louis-Jean Calvet. Saamgestel uit die wortels glotto-, vanaf Antieke Grieks γλῶττα [ɡlɔːt.ta] (“tong”, “taal”) + -phage, vanaf Antieke Grieks –φᾰ́γος [ˈpʰa.ɡos] (“eter”, “verorberaar”, “verslinder), vanaf die werkwoodswortel φαγ- [pʰa.ɡ] (“om te eet”, “om te verorber”, “om te verslind”) + –ie, vanaf Latyn –ia, beïnvloed deur Antieke Grieks –ία [ˈi.aː] en –ειᾰ [eː.a]).

Uitspraak

IFA: [ɡlɔ.to.fa.ʒi]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taalkunde) Die absorpsie of vervanging van minderheidstale deur meerderheidstale of aansienstale, of van minderheidsdialekte deur meerderheidsdialekte of aansiensdialekte; 'n form van taaldood of dialeksdood.

    Vertalings

  Vertalings:   
Afrikaans: glottofagie
Duits: Sprachenfresserei
Engels: glottophagy
Katalaans: glotofàgia
Nederlands: glottofagie

Verwysings

Louis-Jean Calvet. Linguistique et colonialisme, petit Traité de glottophagie. 1974. Parys, Île-de-France, Frankryk: Payot.