groepe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  groep     groepe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  groepie     groepies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van groep; meer as een groep.

    Voorbeeldsinne

Die elemente van die periodieke tabel kan volgens hulle chemiese eienskappe in groepe verdeel word.

    Vertalings

  Vertalings:    groepe
Engels: groups(en), clusters(en)
Nederlands: groepen(nl)