grypdief
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
grypdief | grypdiewe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
grypdiefie | grypdiefies |
Woordafbreking
- gryp•dief
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (misdaad) 'n Dief wat items van waarde by mense gryp en dan weghardloop.
Voorbeeldsinne
- Help, 'n grypdief het my handsak gesteel!
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: grypdief | |||
---|---|---|---|