nguni

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) nguni
(met lidwoord) le nguni

Manlik

Uitspraak

IPA: [nguˈni], bepaald: [lənguˈni]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Nguni, 'n tak van die Suidwestelike Sintoe-sone.