noemer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  noemer     noemers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  noemertjie     noemertjies  
noe•mer

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(wiskunde) Die getal onderkant die lyn van 'n breuk.

    Voorbeeldsinne

Gegewe die breuk , word a die teller en b die noemer genoem.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: denominator(en)
Nederlands: noemer(nl)