rodium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  rodium     —  

Woordafbreking

ro•di•um

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Rh en atoomgetal 45.

    Voorbeeldsinne

Rodium is 'n skaars silwerwit, harde oorgangsmetaal en is 'n lid van die platinumgroep.

    Vertalings

  Vertalings:    rodium
Engels: rhodium(en)
Nederlands: rhodium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rodium.