rooiborsgans

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Branta ruficollis.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  rooiborsgans     rooiborsganse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rooiborsgansie     rooiborsgansies  

Woordafbreking

rooi•bors•gans

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(voëls) op Wikispecies Branta ruficollis, 'n gans wat in die Arktiese gebiede van Europa broei en tydens die winter na Suidoos-Europa trek.

    Vertalings

  Vertalings:   1. Branta ruficollis
Nederlands: roodhalsgans(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooiborsgans.