sleutelbeen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  sleutelbeen     sleutelbene  

    Betekenisse

'n Been aan die bokant van die skouer, wat die skouerblad met die borsbeen verbind.

    Vertalings

  Vertalings:    sleutelbeen
Engels: collarbone(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sleutelbeen.