skouerblad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die Skouerblad of scapula word aangedui.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  skouerblad     skouerblaaie  

Etimologie

Samestelling van skouer en blad.

Woordafbreking

skouer•blad

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(anatomie) Die plat driehoekige been wat die agterkant van die skouer vorm.

    Voorbeeldsinne

'n Mens het twee skouerblaaie, wat die deel van die skouergordel uitmaak.

    Sinonieme

scapula

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: shoulder blade(en)
Nama: ǁgarab
Nederlands: schouderblad(nl)