Gaan na inhoud

strafskop

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  strafskop     strafskoppe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  strafskoppie     strafskoppies  
Samestelling van straf en skop.
straf•skop
(sport) 'n Geleentheid om die bal te skop en punte aan te teken nadat die opponente 'n oortreding begaan het.
Strafskoppe word ook ingespan nadat ekstra tyd gespeel is, en die telling steeds gelykop is, om die wenner van die wedstryd te bepaal.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels penalty kick(en)
Nederlands strafschop(nl)