stuifmeel
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
stuifmeel | stuifmele |
Woordafbreking
- stuif•meel
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (plantkunde) Die fyn tot growwe poeier aan die punte van meeldrade van saadplante wat die manlike gamete vervaardig.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor stuifmeel.