by
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| by |
Bywoord
Uitspraak:
- IPA: [bəɪ̯]
Met Arabiese letters:
- بَيْ
Betekenisse:
- In die nabyheid, daar.
- Reg, herstel.
- Teenwoordig.
Vertalings
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| by | bye |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- بَيْ , meervoud: بَیِّی
Spelling tot 1909:
- by, meervoud: by-ë
Betekenisse:
- Vliesvleuelige insek (Apis mellifica).
Vertalings
Afrikaans (af)
| by |
Voorsetsel
Uitspraak:
- IPA: [bəɪ̯]
Met Arabiese letters:
- بَيْ
Betekenisse:
- In iemand se geselskap
- Om, rondom, naasaan.
- In die nabyheid van.
Vertalings
Engels (en)
| by |
Voorsetsel
Uitspraak:
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [baː]
- Brits: [bʌɪ̯]
- Amerikaans: [baɪ̯]
Betekenisse:
Sweeds (sv)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | by | byn | byar | byarna |
| Genitief | bys | byns | byars | byarnas |