vere

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  veer     vere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  veertjie     veertjies  

Woordafbreking

ve•re

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van veer; meer as een veer.

    Spreekwoorde

«Die vere maak die voël.»
Jy word na jou klere en voorkoms geoordeel.
«Van ’n padda vere probeer pluk.»
Iets wat onmoontlik is.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: feathers(en), springs(en), ferries(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vere.