viande

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) viande v viandes
(met lidwoord) la viande les viandes

Uitspraak

Hulp:IPA: [vjɑ̃d]
   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(voeding) Vleis

    Voorbeeldsinne

«Les viandes, poissons et œufs vous apportent des protéines rassasiantes, mais aussi du fer et des vitamines »
Vleis, vis en eiers lewer proteïene wat vir u sal versadig, maar ook yster en vitamiene.