vroulik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)


Trap Predikatief Attributief
Stellend vroulik vroulike
Vergrotend vrouliker
Oortreffend vroulikste

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈfrəʊ̯lək], attributief: [ˈfrəʊ̯ləkə]


Write.svg Met Arabiese letters:

فْرَوْلِكْ , attributief: فْرَوْلِكِی


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Van die vrou, eie aan die vrou; behorende tot die geslag van die vrou.
  2. Soos van 'n volwasse vrou.
  3. (fig.) Soos dit stereotipies 'n vrou betaam; sag, beskroomd.
  4. (taalk.) Wat tot 'n bepaalde verbuigingsgroep behoort.
  5. (plantk.) Met net stampers.
  6. (verskuns) Wat op 'n toonlose lettergroep uitgaan.



Gnome-globe.svg Vertalings

Duits: weiblich (de), feminin (de)
Engels: feminine (en)
Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Besigtigings
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale