вами

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Russies (ru)


Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief ты вы
Genitief тебя вас
Datief тебе вам
Akkusatief тебя вас
Instrumentaal тобой вами
Prepositief о тебе о вас

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈvamʲi]

Open book 01.png Persoonlike voornaamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Door julle, met julle; instrumentaal tweede persoon meervoud vertroulik
  2. Door u, met u; instrumentaal tweede persoon nominatief beleef

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

«Я тоже была рада с вами познакомиться»
Ek was ook bly om u te ontmoet