тебя
Voorkoms
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | ты | вы |
Genitief | тебя | вас |
Datief | тебе | вам |
Akkusatief | тебя | вас |
Instrumentaal | тобой | вами |
Prepositief | о тебе | о вас |
- Hulp:IPA: [tʲɪˈbʲa]
-
(lêer)
- Van jou; genitief tweede persoon enkelvoud vertroulik
- Jou; akkusatief tweede persoon enkelvoud vertroulik
- 1.: «Как у тебя прошел день?»
- Hoe het die dag by jou gegaan?
- 2.: «Реальные друзья – те, кто видел тебя без макияжа»
- Regtige vriende is wat jou sonder kosmetika gesien het.