всюду

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Russies (ru)

Geluidopname

всюду

Bywoord

    Betekenisse

  1. iewers, oorals
«Всюду бегут дороги,
По лесу, по пустыне,
В ранний и поздний час.[1]»
Oorals loop weë,
Deur die woud, oor die woestyn,
Gedurend vroeë en laat ure.

    Sinonieme

везде
повсеместно

    Teengesteldes

нигде
  Vertalings:    всюду
Engels: 1 everywhere(en)

Verwysings