teengestelde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  teengestelde     teengesteldes  

Uitspraak

IPA: [ˈtiə̯nχəˌstɛɫdə], meervoud: [ˈtiə̯nχəˌstɛɫdəs]

Met Arabiese letters

تَِینْخِسْتَِلْدِی , meervoud: تَِینْخِسْتَِلْدِسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Woord met teenoorgestelde betekenis as 'n ander.

    Sinonieme

antoniem

    Vertalings

  Vertalings:    teengestelde
Duits: Antonym(de)
Engels: antonym(en)