нами
Voorkoms
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | я | мы |
Genitief | меня́ | нас |
Datief | мне | нам |
Akkusatief | меня́ | нас |
Instrumentaal | мно́ю, мной | нами |
Prepositief | обо мне | о нас |
- Hulp:IPA: [ˈna.mi]
- Instrumentalis van мы (eerste persoon meervoud): met ons, deur ons.
- «Дом был куплен нами в 2005 году.»
- Die huis is deur ons in 2005 gekoop.