-esiDeni

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Zoeloe (zu)

Besitlike naamwoord
Klas 1   wesiDeni  
Klas 9   yesiDeni  
Met besitskakels: -esiDeni (possessief)

Besitlike naamwoord

Uitspraak

IPA:
klas 1: [wesiˈd̥eːni], klas 9: [jesiˈd̥eːni]

    Betekenisse

  1. Van, betreffende die Deense taal.
  2. Van, behorend tot, eie aan die kultuur van die Dene.