Zoeloe
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Zoeloe | Zoeloes |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- زُولُو , meervoud: زُولُوسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Lid van 'n volk in Suid-Afrika.
Sinonieme
- Zulu (Alternatiewe spelling)
Vertalings
Vertalings: Zoeloe | |||
---|---|---|---|
|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Zoeloe |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Nguni-taal van die S-sone van die Sintoetale met ongeveer 8,8 miljoen sprekers; een van die amptelike tale van Suid-Afrika.
Sinonieme
Taalkodes
- ISO 639-1: zu
- ISO/DIS 639-3: zul
- SIL: ZUU
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Zoeloe.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Zoeloe | Zoeloes, Zoeloe |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Zoeloe | Zoeloes, Zoeloe |
Datief | Zoeloe | Zoeloes, Zoeloe |
Manlik of vroulik
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Zoeloe, 'n lid van 'n volk in Suid-Afrika.
Sinonieme
Naamval | Enkelvoud |
---|---|
Nominatief | Zoeloe |
Genitief (verouder) |
Zoeloes |
Datief (verouder) |
Zoeloe |
Akkusatief (verouder) |
Zoeloe |
Onsydig
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Zoeloe, 'n Suidwestelike Sintoetaal.