Deens
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Deens |
| Attributief | Deense |
| Partitief | Deens |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Deense | Deenses |
| Intensiewe vorm | |
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [diə̯ns, dĩə̯̃s], attributief: [ˈdiə̯nsə, ˈdĩə̯̃sə], partitief: [diə̯ns, dĩə̯̃s]
- gesubstantiveer: [ˈdiə̯nsə, ˈdĩə̯̃sə], meervoud: [ˈdiə̯nsəs, ˈdĩə̯̃səs]
- byvoeglik: predikatief: دَِینْسْ , attributief: دَِینْسِی , partitief: دَِینْسْ
- gesubstantiveer: دَِینْسِی , meervoud: دَِینْسِسْ
- byvoeglik: predikatief: Deeñs, attributief: Deeñse, partitief: Deeñs
- gesubstantiveer: Deeñse, meervoud: Deeñses
- Van, betreffende die Dene.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Denemarke.
- Van, betreffende die Deense taal.
| Vertalings: Deens | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Deens |
- IPA: [diə̯ns, dĩə̯̃s]
- دَِینْسْ
- Deeñs
- (taal) 'n Noord-Germaanse of Skandinawiese taal met ongeveer 5,5 miljoen sprekers, die amptelike taal van Denemarke en een van die amptelike tale van Groenland en van die Faroëreilande.
- ISO 639-1: da
- ISO/DIS 639-3: dan
- SIL: DNS
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Deens.
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Deens |
| Verboë | Deense (Vlaams voor klinkers en "h":) Deensen |
| Partitief | Deens |
| Verdere verbuigings: Deens (verbuiging) | |
- Deens, van, betreffende die Dene.
- Deens, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Denemarke.
- Deens, van, betreffende die Deense taal.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Deens o | |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | Deens | |
| Datief | Deens(e) | |
- Deensch
- IPA:
- Nederlands: [deːns, deɪ̯ns]
- Belgies: [deːns]
- Deens, 'n Noord-Germaanse taal.