-esiGreki

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Zoeloe (zu)

Besitlike naamwoord
Klas 1   wesiGreki  
Klas 9   yesiGreki  
Met besitskakels: -esiGreki (possessief)

Besitlike naamwoord

Uitspraak

IPA:
klas 1: [wesiˈgreːkˀi], klas 9: [jesiˈgreːkˀi]

    Betekenisse

  1. Van, betreffende die Griekse taal.
  2. Van, behorend tot, eie aan die kultuur van die Grieke.

    Wisselvorme

-esiGriki, -esiGrikhi