-esiJalimane

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Zoeloe (zu)

Besitlike naamwoord

Besitlike naamwoord
Klas 1   wesiJalimane  
Klas 9   yesiJalimane  
Met besitskakels: -esiJalimane (possessief)

Uitspraak

IPA:
klas 1: [wesiʤ̥aliˈmaːnɛ], klas 9: [jesiʤ̥aliˈmaːnɛ]

    Betekenisse

  1. Van, betreffende die Duitse taal.
  2. Van, behorend tot, eie aan die kultuur van die Duitsers.

    Wisselvorme

-esiJalimani