-esiTswana

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Xhosa (xh)

Besitlike naamwoord
Klas 1   wesiTswana  
Klas 9   yesiTswana  
Met besitskakels: -esiTswana (possessief)

Besitlike naamwoord

    Betekenisse

  1. Van, betreffende die taal Tswana.
  2. Van, behorend tot, eie aan die kultuur van die Tswanas.

Uitspraak

IPA:
klas 1: [wesiˈʦˀɔ̯aːna], klas 9: [jesiˈʦˀɔ̯aːna]

Zoeloe (zu)

    Wisselvorme

-esiTshwana