1-sikloon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  1-sikloon     1-siklone  

Woordafbreking

1-si•kloon

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(weer) 'n Swak sikloon wat tot die eerste klas van die Saffir-Simpson-skaal behoort.

    Voorbeeldsinne

'n 1-sikloon het windsnelhede tussen 118 en 152 km/h en die verwagte skade is lig.

    Hiperonieme

sikloon