Gaan na inhoud

2-sikloon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  2-sikloon     2-siklone  
2-si•kloon
(weer) 'n Matige sikloon wat tot die tweede klas van die Saffir-Simpson-skaal behoort.
'n 2-sikloon het windsnelhede tussen 153 en 176 km/h. Daar sal dakskade en skade aan bome en plante wees.
sikloon