Gaan na inhoud

3-sikloon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  3-sikloon     3-siklone  
3-si•kloon
(weer) 'n Kragtige sikloon wat tot die derde klas van die Saffir-Simpson-skaal gereken word.
'n 3-sikloon het windsnelhede tussen 177 en 208 km/h. Daar moet groot skade verwag word met venieling van geboue.
sikloon