5-sikloon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  5-sikloon     5-siklone  

Woordafbreking

5-si•kloon

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(weer) 'n Verwoestende kringstorm wat tot die vyfde en hoogste klas van die Saffir-Simpson-skaal gereken word.

    Voorbeeldsinne

'n 5-sikloon het windsnelhede tussen 209 en 248 km/h en veroorsaak algehele verwoesting en dikwels groot verlies van menselewens.

    Hiperonieme

sikloon