Albanië
Voorkoms


| Pleknaam |
|---|
| Albanië |
- Al•ba•nië
- (land) 'n Klein, bergagtige republiek in Suidoos-Europa aan die weste van die Balkanskiereiland.
- Albanië grens aan die Adriatiese en die Ioniese See, asook aan Griekeland, Masedonië, Montenegro en Serwië/Kosovo.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Albanië.