Gaan na inhoud

Albanië

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kaart van Albanië.
Albanië se vlag.
Pleknaam
Albanië
Al•ba•nië
(land) 'n Klein, bergagtige republiek in Suidoos-Europa aan die weste van die Balkanskiereiland.
Albanië grens aan die Adriatiese en die Ioniese See, asook aan Griekeland, Masedonië, Montenegro en Serwië/Kosovo.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Albania(en)
Nederlands: Albanië(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Albanië.